top of page

KLEINKLASONDERRIG
DIE LEEROMGEWING MET 'N VERSKIL
Lynnwood Privaatskool bied leerders die unieke geleentheid tot individuele aandag en kwaliteit onderrig in ‘n aangename en ontspanne leeromgewing waar elke kind gekoester en na waarde geag word.
Ons handhaaf uitsonderlike onderwys standaarde in 'n klasopset van nie meer as 12 leerders per onderwyser nie, om vir elke leerder die beste ondersteuning en leiding te kan bied.

LPS 1

LPS 7

LPS 15

LPS 1
1/15
Lynnwood Privaatskool
Telefoon
012 365 2151
Selnommer
082 338 2645 (Hoof)
083 631 3490 (Sekretaresse)
Fisiese Adres
Ilkeyweg 42
Lynnwood Glen, Pretoria
E-pos
admin@lynnwoodps.co.za (Sekretaresse)
gerda@lynnwoodps.co.za (Hoof)
francois@lynnwoodps.co.za (Kantoorbestuurder)
piet@lynnwoodps.co.za (Finansies)
Posadres
PostNet Suite 496
Privaatsak X025
Lynnwood Ridge 0040
KONTAK ONS GERUS OM 'N BESOEK TE BESPREEK
bottom of page
