top of page

NASKOOLSE AKTIWITEITE
Alle buitemuurse aktiwiteite is vir kinders van alle skole ook beskikbaar. Skakel die skool by 012 365 2151 vir enige inskakeling in die naskoolse aktiwiteite
Sport
Meeste van ons leerders skakel steeds by hulle vorige skole in vir skoolsport, of neem
aan klubsport deel.
Tennis
Professionele privaatafrigting op die tennisbane langs die skool.
Robotika
Drama
Landloop
Pilates
Vir volwassenes in die gemeenskap asook leerders bo 10 jaar en ouer.
bottom of page
